Culture

Curro offers a rich variety of culture activities. Our latest developments are listed below.

Carla Swanepoel is ons Kultuur-uitblinker van die maand! Lees meer oor haar en die 3 ander Laerskoolleerders se deelname aan die Wêreldkorespele in die MUSIEK-afdeling.  (Carla = heel regs)

koor2.jpg

Leerders presteer by Kaapse Eisteddfod
2010/09/03 11:26:39 AM
Skeppende Skryfwerk:  Graad 7

Lucinda Bosch 81

Mia Black 82

Yani Gouws 89

 Graad 10

Nicola Roos 85

 Graad 11

Stefan de Wet 85

 Creative Writing: Graad 7

Savannah Minnie 90

Marilie Jarvis 84

 Onvoorbereide Lees: Graad 7

Luke Nel 90

Lucinda Bosch 90

Emile Louw 86

 Graad 8

Hanje White 86

Alexi Rousseau 84

 Graad 9

Roux Wildenboer 90

 

Graad 10

Nicola Roos 88

 Graad 11

Stefan de Wet 90

Cenette Bezuidenhout 87

 

Unprepared Reading:

 Graad 11

Andrew Liebenberg 84 

  KunsGraad 10

Nicola Roos 85

 Voorbereide Groeplees: 

Graad  7

Luke Nel, Lucinda Bosch, Emile Louw, Mia Black, Charlize Otto, Yani Gouws, Michelle Joubert - 91

 Openbare Redevoering: 

Graad 9

Roux Wildenboer 87

 Graad 10

Nicola Roos 85

 
Dexter performes at the ARTSCAPE!
2010/09/03 10:06:34 AM
Dexter Bartis performes at the Artscape! 

 

Dexter was one of the 10 learners who participated in the Fred Astaire’s Youth Dance Challenge this year. Dexter and his partner, Kay-Lynne Cloete, was the winning couple of Curro. As part of their price, they got the change to participate in the Artscape School Arts Festival. Unfortunately Kay-Lynne couldn’t continue and Dexter got a new partner, Candice George from Chesterhouse, who also participated in the dance competition. 

dexter.jpg

The Artscape has started this festival to invest in developing South Africa’s youth talent and it makes this the biggest school art festival in the country. Schools are invited to enter in categories such as music, choirs, dancing, speech performances and art. The Fred Astaire Dance competition was also part of this festival and that is why Dexter had this amazing opportunity! During 10 – 27 August all the schools  performed and the top 10 performances were chosen to feature on the gala evening. 

To tell the story in Dexter’s own words: “Candice and I were both extremely nervous, but the adrenaline seemed to neutralize the nervousness while we performed on stage. This journey has surpassed any other. It has been on of the most amazing experience in  my life. I will never forget it and I encourage everyone to try out Latin Ballroom dancing. I started this journey out as a joke with a friend and now, after six months have passed, it’s all I want to do with my life!”

Ons eie Wêreldkampioen!
2010/08/04 09:39:30 PM

Terug uit Los Angeles met sakke vol medaljes!

johannesjunie20101.jpg          johannesjunie20102.jpg  

Saam met nege ander talentvolle Suid-Afrikaners, is Johannes gekies om in Julie in Los Angeles aan die Wêreldkampioenskappe vir Uitvoerende Kunste (Performing Arts) te gaan deelneem. Hierdie 10 deelnemers, wat almal in hul onderskeie kategorieë as Algehele Wenners aangewys is, het Suid-Afrika verteenwoordig saam met 5 ander lande. Daar sou terselfdertyd ‘n Realiteitstelevisieprogram van die Kampioenskappe  verfilm word, wat oor ses episodes strek en die eerste episode sou reeds voor sy vertrek by sy ouerhuis en skool opgeneem word.

Ongelukkig het die televisie-maatskappy onttrek en is die program nooit gemaak nie. Dit het egter geen verskil gemaak aan Johannes se prestasies nie!

In die SANG-afdeling: (Geestelik, Opera, Verskeidenheid en Modern) wen hy 3 GOUD en 2 SILWER.

In die KLAWERBORD-afdeling (Ope, Eie komposisie, Klassiek, Kontemporêr) wen hy 2 GOUD en 2 SILWER.

Johannes wen verder ook weer die Industriële medalje en nie minder nie as 4 van die Wêreldtrofeë !! Dit maak dus van Johannes ‘n Wêreldkampioen! Baie, baie geluk Johannes met die uitsonderlike prestasie!

ATKV-DEBAT
2010/07/28 06:36:38 AM

Curro se Junior debatspan het op 24 Julie aan die halfeindrondte van die landswye ATKV-

Debatkompetisie deelgeneem. Hulle is: Mieke van der Merwe, Roux Wildenboer en Marinus Nortje.

Die onderwerp was deurgaans dieselfde, vanaf die  uitdunrondte tot finaal:  Sport is deesdae so

kompeterend dat die spreekwoord “ ‘n  Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees" nog geld / nie

meer geld nie. Die Juniorspan was die inleidende span tydens die uitdunne sowel as die

halfeindrondte. Hulle het teen baie sterk en ervare spanne te staan gekom en alhoewel hulle nie

deurgedring het na die finale rondte nie, het hulle dit geniet en baie ervaring opgedoen!

 

ATKV.jpg

 

 

UNISA achievers
2010/07/25 09:04:23 PM

 

Wim Keirsgieter (Gr 9) and Duval Geddie (Gr 10)  excelled in the UNISA theory exams that  were written in June.

Wim wrote the Gr 3 theory exam and passed with 92%.  Duval Gedddie passed the Gr 4 exam with 97%.  They will both appear on the UNISA Roll of Honour.  Congratulations to Wim and Duval!

Wim_Duvaal.jpg

SA Talent Championship
2010/07/25 08:27:07 PM

We are proud to say that Megan & Lauren van Haght both made it through to the Semi-Finals of the SA Talent Championship.

SAtalent.jpg

Megan (singing) and Lauren (keyboard) will  be competing against the rest of South Africa in the September holidays. Good luck to both of you!

Tygerberg Kinderkoor
2010/07/25 08:19:44 PM

CURRO SE NUWE   WERELDKAMPIOENE

Mieke van Zyl,  Rendani  Ramukubathi, Rudi van der Merwe en Karla Swanepoel, almal lede van die wêrelbekende Tygerberg Kinderkoor, het sopas teruggekeer van China, waar hulle saam met  421 kore uit 51 verskillende lande aan die Wêreldkorespele deelgeneem het.  

Die Tygerberg Kinderkoor het huis toe gekom met 3 goue medaljes.  Hulle is  in die “Music of Religions”- sowel as die  “Folklore”-afdeling as wêreldkampioene gekroon.  Dit is die koor se beste prestasie in sy 40-jarige bestaan!  Hennie Loock, dirigent van die Tygerberg Kinderkoor,  is ook die dirigent van Curro se Senior Koor.

Die groep  is soos helde op die lughawe ingewag  deur ‘n ouers , ondersteuners en die pers met baniere, balonne en vuvuzellas.  Van Curro se onderwysers en leerders was ook daar om die  wêreldkampioene te verwelkom.  Al vier Curro-leerders stem saam dat, alhoewel die kos baie sleg was en dit baie warm daar was, dit ‘n onvergeetlike ervaring was.

koor2.jpg       koor1.jpg     

 IMG_5805[1] (2).jpg